Subscribe by Email

Shaik vra 3 miljoen rand vir wapensukses

Chippy Shaik

Chippy Shaik, die broer van die veroordeelde bedrieer, Shabir Shaik, het na bewering ‘n 3 miljoen rand sukses fooi gevra in die regering se omstrede wapentransaksie sage. Volgens Sunday Times, ‘n naweek koerant, is hulle in besit van ‘n verdoemende dokument waarin Shaik vir hierdie sukses fooi vra aan ‘n Duitse Konsortium.

Gister het die DA gevra dat die Valke ‘n volledige ondersoek in hierdie beweringe moet doen.

One Response to Shaik vra 3 miljoen rand vir wapensukses

  1. Vanessa

    Maart 29, 2010 at 5:36 am

    Met al hierdie bewerings oor die Shaikers van Suid-Afrika wil dit voorkom of hulle almal aan een of ander terminale geldsiekte ly.