Subscribe by Email

Ses sterf in ongeluk op N3

Volgens ‘n ER24-woordvoerder was ‘n motorfiets, ‘n BMW X3, ‘n Nissan en ‘n Mercedes-Benz kort voor 20:00 in die botsing buite Durban betrokke. Lees Verder
Via: Suid Afrika