Subscribe by Email

Ses mynmaatskappye will appelleer teen die silikose-groepsgedingbeslissing

Gold miners work deep underground at Cooke Shaft near Johannesburg, September 22, 2005. REUTERS/Mike Hutchings

Gold miners work deep underground at Cooke Shaft near Johannesburg, September 22, 2005. REUTERS/Mike Hutchings

Ses goudmynmaatskappye het ‘n versoek aan die Appèlhof gerig vir verlof tot appèl teen die uitspraak in die silikose-groepsgeding. Die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg het beslis dat meer as vier duisend gewese mynwerkers kan voortgaan met die saak vir skadevergoeding nadat hulle weens hulle werk silikose en tuberkulose opgedoen het. Die maatskappye sê hulle is bewus van bekommernis dat die appèlproses die finalisering van die saak sal vertraag.