Subscribe by Email

Ses dood in sneestorting in Alpe

Minstens ses mense, waaronder buitelanders,  is na berig word vroieg vanoggend dood toe hulle in die Franse Alpe deur ‘n sneeustorting oorval is. Sewe mense is in die voorval beseer.

Een van die oorlewendes het vanoggend om half ses alarm gemaak.

Die voorval het op Mount Maudit, een van die hoogste spitse van die Mt. Blanc-massief plaasgevind.

Bron: apn

Foto: Photonews

 

 

Herman Toerien