Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Senior Burgers

Solidariteit Helpende Hand steun bejaardes

Bejaardes het die reg tot ‘n lewe van gehalte – veral as hulle bydrae tot die samelewing in ag geneem word. Dit was die boodskap van Solidariteit Helpende Hand watgeld aan…

Tutu wil kies hoe om te sterf

Hulde is gister tydens die viering van sy 85ste verjaardag gebring aan emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu oor sy internasionale bydrae tot die bevordering van menseregte. Hy het op dieselfde dag ook…

Debuut digbundel op 80

Debuut digbundel op 80

Ds Dries Auret, wat op 30 Maart sy tagtigste geboortedag herdenk, se debuut digbundel het pas verskyn. Die titel van die bundel is Van Namakwaland tot Overstrand en bestaan uit…

Vrydag?

Vrydag?

Eer aan my ouers

Eer aan my ouers

http://www.oulitnet.co.za/ Ek weet ek is nie volmaak nie en geen mens is veronderstel om so te wees nie. Maar soms en sommer baie soms wens ek, ek wens ek kon…

‘Pierre Korkie sal hopelik teen Kersfees met sy familie herenig wees’

‘Pierre Korkie sal hopelik teen Kersfees met sy familie herenig wees’

Johannesburg – Gift of the Givers se Imtiaz Sooliman sê hulle bly hoopvol dat die oud-Bloemfontein onderwyser Pierre Korkie teen Kersfees met sy familie herenig sal wees. Dit volg na…

Huis Serendipity vir bejaardes word ondersoek

  Die ondersoek na die omstrede Huis Serendipity vir bejaardes in Panorama, waar 16 bejaardes sedert Junie vanjaar gesterf het, “vorder goed”. Die tehuis is gemagtig om 28 bejaardes te…

Tehuis vir bejaardes nalatigheid

Tehuis vir bejaardes nalatigheid

Volgens ‘n berig in die Sunday Times is vyftien bejaardes van‘n tehuis vir bejaardes in Panorama in Kaapstad die afgelope vyf maande glo weens nalatigheid oorlede.  Volgens dié koerant is…

Aftreevoorsiening: Die finale oplossing

Aftreevoorsiening: Die finale oplossing

Lede het nou die geleentheid om die kwessie van aftreevoorsiening vir besigheidseienaars en werknemers eens en vir altyd aan te spreek. Die AHI het ’n ooreenkoms met Sanlam bereik waarvolgens…

Pensioen-veranderinge: Bly kalm

Pensioen-veranderinge: Bly kalm

Op 1 Maart 2015 tree enkele veranderinge ten opsigte van aftreevoordele in. Dit het baie mense op hol, maar die boodskap van die bedryf is: Bly kalm en hou aan…