Subscribe by Email

SAUK nie meer gewelddadige betogings wil uitsaai nie

Students from the University of the Witwatersrand overturn a vehicle off campus after blocking traffic, during protests in Johannesburg, Monday Oct. 19 2015. Students, demonstrating against the increase of tuition fees at some top South African universities, blocked roads and entrances and caused the suspension of classes on some campuses. (AP Photo)

Die SA Nasionale Redakteursforum, Sanef, sê die SAUK het nie voldoende redes verstrek vir sy besluit om nie langer beeldmateriaal van gewelddadige betogings uit te saai nie. Die openbare uitsaaier se uitvoerende operasionale hoof, Hlaudi Motsoeneng, het met die aankondiging gesê hy glo publisiteit oor die afbrand van infrastruktuur moedig soortgelyke optrede aan. Sanef se voorsitter, Mpumelelo Mkhabela, sê behoorlike navorsing moet gedoen word om dit te bevestig.

One Response to SAUK nie meer gewelddadige betogings wil uitsaai nie

  1. My02c

    Mei 29, 2016 at 7:43 am

    Dit is die eerste ingeligte besluit wat Motsoneng geneem het wat sin maak.

    Die blerrie fools sien op TV wat in ander townships aangaan en dat hulle daarna als op `n skinkbord kry wat hulle wil hê.

    Dit is `n feit dat sodra verslaggewers opdaag, die geweld erger word. Ek het dit al self gesien ! Dis so asof die gemors dan wil afshow.