Subscribe by Email

SAS Spioenkop voltooi sending

Die Suid-Afrikaanse vloot glo hy het oor die afgelope maand en ‘n half sy reeds gevestigde verbintenis met sy buurlande versterk. Die fregat SAS Spioenkop is terug in Simonstad na ‘n sending na die weskus van Afrika.