Subscribe by Email

SANParke verduidelik die besluit om Sylvester Oos-Kaap toe te verskuif

1218960_1008975SA Nasionale Parke sê die besluit om Sylvester die Karoo-leeu na die Addo-olifantpark in die Oos-Kaap te verskuif, is geneem in die beste belang van die dier en bewaring. Dit volg nadat die driejarige mannetjie onlangs die tweede keer uit die Karoo Nasionale Park naby Beaufort-Wes ontsnap het. Wanda Mkutshulwa van SANParke sê die verskuiwing is daarop gemik om die natuurlike sosiale dinamiek van die leeu se gedrag te herstel: