Subscribe by Email

Sanco veroordeel die grusame moorde op ‘n plaas in Gauteng

sanco-450x100Die burgerlike organisasie Sanco het die moord op vier mense op ‘n plaas aan die Gautengse Wesrand veroordeel en beskryf dit as ‘n verskriklike voorval. Die slagoffers is die 73-jarige Monty McCormack, sy 42-jarige seun, Kennith, Kennith se 46-jarige verloofde, Marietjie Meyer, en haar negejarige dogter, Kayla. Hulle is verlede week doodgeslaan en hulle liggame is Vrydag gevind. Sanco het die gemeenskap gevra om die polisie by te staan met inligting wat sal lei tot die opsporing van die moordenaars.

2 Responses to Sanco veroordeel die grusame moorde op ‘n plaas in Gauteng

  1. Elsa Stahl

    Maart 14, 2016 at 4:44 pm

    Rens Roodt – ek stem saam. Ek is verbaas dat daar nog wit mense oorbly op plase. Al raad wat ek het is trek dorp toe. Of nog beter – kry ‘n paspoort en verlaat die land. Ek bly in Amerika op ‘n plaas en kan nie beskryf hoe vry ek veilig ek voel nie.

  2. Rens Roodt

    Maart 14, 2016 at 9:48 am

    PRAAT IS VERBY – DIE MISDADIGERS EN MOORDENAARS (AL HIERDIE TERRORISTE) HET ONS LAND OORGEVAT – NOU BEGIN ONS REG IN EIE HANDE NEEM – HIERDIE VEROORDELING VAN DIE MOORDE OP BLANKES BETEKEN NIKS MEER – DIT SAL HULLE NIE TERUGBRING NIE – SIEK EN SAT VIR HIERDIE SWART, MIXGRILL EN LIBERALISTE OORHEERSING – SAAD VAN SATAN – NOU SAL JULLE KOP VERMORSEL WORD!