Subscribe by Email

SAL se langverwagte jaarlikse verslag vir 2014/2015 ter tafel gelê

719089ea1b5c9d93c22b9e3d089dab10Die minister van finansies, Pravin Gordhan, het die SAL se langverwagte jaarlikse verslag vir 2014/2015 ter tafel gelê en dit toon ‘n netto verlies van vyf-komma-6-2-miljard Rand. Alf Lees van die DA sê dit behoort geen verrassing te wees dat dieselfde met die huidige jaarverslag gebeur nie. Volgens Lees wil dit voorkom of die SAL vasbeslote is om dieselfde trae en foutiewe proses te volg as met die vorige jaar se state.