Subscribe by Email

SAL kan dalk met laekoste-lugrederye saamsmelt

Mango-Kulula-SAAOnderhandelings is aan die gang oor ‘n moontlike samesmelting tussen die Suid-Afrikaanse Lugdiens, SA Express en twee ander laekoste-lugrederye. Finansminister Pravin Gordhan het tydens sy begrotingsrede in Februarie bevestig dat sy kollega by Openbare Ondernemings, Lynne Brown, ingestem het om die moontlike samesmelting te bekyk onder leiding van ‘n versterkte raad. Brown se adjunk, Bulelani Magwanishe, het bevestig dat die onderhandelings nou aan die gang is.

 

One Response to SAL kan dalk met laekoste-lugrederye saamsmelt

  1. Dimitri Boer

    April 14, 2016 at 3:20 pm

    Die ander twee lugrederye moet liewers weg bly van SAA af.