Subscribe by Email

SA toeriste word opgehou oor Ebola

Ebola disruption

Suid-Afrikaanse toeriste is by hul aankoms in Panama “een vir een” deur doeanebeamptes ondervra omdat ‘n Ebola gevaar by die groep vermoed is.

Een van die Suid-Afrikaanse reisigers vertel dié groep was die enigste mense van Afrika op die vlug.  Die manier waarop hulle deur die beamptes behandel is, was onbeskof, oningelig en diskrimineerend.

Die groep se passpoorte is terruggehou and hulle is vir sowat drie ure in Panamastad ondervra voordat hulle weer vrygelaat is.