Subscribe by Email

SA swemkampioenskappe weer uitgestel

Geen amptelike eindrondes sal vir die res van die week by die SA swemkampioenskappe plaasvind nie, nadat weens tydbeperkings besluit is om die vinnigste swemmer in die uitdunronde van elke item as nasionale kampioen aan te wys. Lees Verder
Via: Sport