Subscribe by Email

SA soldaat gevang

Rebelle in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) het die naweek een van die Suid-Afrikaanse valskermsoldate gegryp en gevange gehou.
Hulle het later vir hom die lyke gaan wys van sy makkers wat hulle doodgeskiet het. Lees Verder
Via: Suid Afrika