Subscribe by Email

SA se Aiken ses agter witwarm Thai-ster

Die Thaise gholfster Chinnarat Phadungsil het die Jaypee Greens-gholfbaan in Noida in Indië gister pimpel en pers geslaan om die eerste dag van die Avantha-meesterstoernooi met ’n gerieflike voorsprong van vyf houe af te sluit. …read more
Via: Sport