Subscribe by Email

SA hulpgroep bereik Sirië

’n Geboorte en ’n sesjarige wat beseer is toe ’n mortier sy huis getref het.
Dit was maar net ’n paar gevalle uit die mediese mengelmoes van beserings en die harwar van bedrywigheid wat gister hier afgespeel het toe die groep van 45 Suid-Afrikaanse mediese personeel by hul bestemming aangekom het. Lees Verder
Via: Wereld