Subscribe by Email

Rusland vra dat sy onskuldige atlete aan die Rio-Spele mag deelneem

 

From left, Russia's Tatyana Firova, Russia's Yulia Gushchina, Russia's Kseniya Ryzhova, and Russia's Antonina Krivoshapka pose on the podium with their gold medals during the ceremony for the women's 4x400-meter relay at the World Athletics Championships in the Luzhniki stadium in Moscow, Russia, Saturday, Aug. 17, 2013. (AP Photo/Alexander Zemlianichenko)

Rusland het die Internasionale Amateur-atletiekfederasie gevra om die verbod op sy deelname aan die Olimpiese Spele in Rio   de Janeiro op te hef en sê onskuldige atlete moet nie gestraf word nie. Die IAAF het Rusland in November uit internasionale kompetisies geskors weens aanduidings van wydverspreide, staatsgesteunde opkikkergebruik in die land. Die minister van Sport, Vitaly Mutko, sê atlete het jare van hulle lewe opgeoffer om op die hoogste vlak mee te ding en dit sal onregverdig wees om hulle drome te verpletter.

2 Responses to Rusland vra dat sy onskuldige atlete aan die Rio-Spele mag deelneem

  1. My02c

    Mei 18, 2016 at 1:37 pm

    Rens, jy skryf altyd lekker kommentaar,maar as jy als in hoofletters skryf en ook sonder paragrawe, lees dit nie lekker nie.

  2. Rens Roodt

    Mei 16, 2016 at 9:33 am

    JA RUSLAND – WENS OOK DAT ONS ONSKULDIGE BLANKE ATLETE KON GAAN DEELNEEM OM OOK DIE ONDERVINDING VAN N OLIMPIESE SPELE TE GAAN MEEMAAK – ONGELUKKIG IS DIE DIKATORS IN NSA IN BEWIND EN VAARDIG WETTE UIT OM SWARTES TE STUUR – ENIGSTE WAT UITGEHOU WORD IS DIE WAT NIE KWALIFISERENDE TYE KAN HAAL IN DIE INDUVIDUELE SPORTE SOOS ATLETIEK EN SWEM NIE – SPANSPORTE IN DIE NSA WORD DEUR KWOTAS BEHEER – DAAROM IS DIT NOU BELANGRIK OM NSA TE VERBIED OM DEEL TE NEEM AAN ENIGE WERELDSPORT – STEL SANKSIES IN SOOS JULLE OOK SANKSIE INGESTEL HET TEEN ONS APARTHEIDS REGERING DESTYDS – * APARTHEID BO – SELFBESKIKKING EN ONAFHANKLIKE ONTWIKKELING BO! –