Subscribe by Email

Rooibostee potensiaal

rooiWetenskaplikes aan die Nelson Mandela-univeristeit in die Oos-Kaap het bevind dat rooibostee die potensiaal het om ouderdom af te weer. Die navorsing deur Maryna van de Venter en Trevor Koekemoer het hoofsaaklik gefokus op die bewaring van gesonde vetweefsel in die herverspreiding van vet, ‘n natuurlike proses wat met ouderdom saamval.