Subscribe by Email

Rooi ligte flikker vir SA

‘n Paar oudstryders sou sweerlik bekommerd wees om te hoor dat die Bokke Saterdag wou mik vir die perfekte vertoning: eerstens sou ‘n mens aanvaar jy probeer altyd een van dié lewer – en tweedens is toetsrugby ‘n bôggerse ding wat jy eers moet wen en dán oor perfeksie kopkrap. Lees Verder

Via: Sport