Subscribe by Email

Ronnebôlle: Hokaai eers met Barcelona se grafskrif

Altyd ’n rare gevoel om die enigste ou in ’n kroeg te wees wat ’n sokkerspan op TV ondersteun. Nóg vreemder is dit as jy besef die ander kuieraars hou nie soseer van die teenstanders nie, hulle háát net die span wat jy volg. …read more
Via: Sport