Subscribe by Email

Robert Mugabe spot oor gerugte van sy dood

Robert-Mugabe_2189370b31D8258300000578-3476569-image-a-119_1457109340847President Robert Mugabe van Zimbabwe het na sy land teruggekeer na bespiegeling dat hy na Doebai is vir behandeling vir ‘n baie ernstige gesondheidsprobleem. Die 92-jarige Mugabe sê hy is na die Midde-Oosterse land vir ‘n familie-byeenkoms wat met een van sy kinders te doen het. Mugabe het reageer op vroeëre berigte dat hy gesterf het en gesê hy het weer opgestaan.