Subscribe by Email

Rikenette blink in Stellenbosch

Die Tuks-atleet Rikenette Steenkamp het ’n groot skare in die Coetzenburg-stadion gister op hul voete gehad, toe sy die 100 m-hekkies op die eerste Varsity-atletiekbyeenkoms met ’n blitsige tyd van 13.48 sekondes gewen het. Lees Verder
Via: Sport