Subscribe by Email

Reserwebank het ‘n fout gemaak

0000155027-602x400 (1)Die Vryheidsfront-Plus meen die Reserwebank het ‘n fout gemaak om sy terugkoopkoers te verhoog te midde van swak ekonomiese groei en die chaotiese politieke omgewing. Volgens woordvoerder Anton Alberts is daar geensins ‘n waarborg dat die verhoging gaan lei tot meer internasionale beleggings nie. Hy sê die sentrale bank moet eerder daarop fokus om die ekonomie vrye teuels te gee om te verbeter en groei te verseker: