Subscribe by Email

Reisigersweervoorspelling vir more 23 September 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN

BLOEMFONTEIN VIR  MORE:  23 SEPTEMBER 2010.

 

WAARSKUWINGS:

Geen.

PRETORIA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:11/30 C.

Sonsopkoms :     05H57

Sonsondergang: 18H04

JOHANNESBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:08/27 C.

VEREENIGING:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:04/28 C.

 

NELSPRUIT:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum:14/28 C.

 

POLOKWANE:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:13/26 C.

 

MAFIKENG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:12/31 C.

 

VRYBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:06/33 C.

 

BLOEMFONTEIN:

Gedeeltelik bewolk word mooiweer.

Minimum/Maksimum:07/29 C.

KIMBERLEY:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:05/30 C

UPINGTON:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:10/34 C.

KAAPSTAD:

Bewolk met ligte reen by tye.

Wind:  Taamlik sterk wes.

Minimum/Maksimum:12/16 C.

Sonsopkoms   :   06H36

Sonsondergang: 18H43

 

GEORGE:

Bewolk met reen in die aand.

Wind: Matig suidwes.

Minimum/Maksimum:09/21 C

 

PORT ELIZABETH:

Mooiweer word gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig noordoos word taamlik sterk suidwes.

Minimum/Maksimum:11/26 C

 

OOS LONDON:

Sonnig.

Wind: Taamlik sterk noordoos.

Minimum/Maksimum:14/27 C

DURBAN:

Mooiweer.

Wind:  Matig tot taamlik sterk oos.

Minimum/Maksimum:18/28 C

Sonsopkoms   :   05H47

Sonsondergang: 17H54

 

RICHARDS BAAI:

Mooiweer.

Wind:  Matig tot taamlik sterk  noordoos.

Minimum/Maksimum:21/31 C

 

PIETERMARITZBURG

Gedeeltelik bewolk met oggend miskolle.

Minimum/Maksimum:16/31 C

 

WINDHOEK:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:11/32 C