Subscribe by Email

Reisigers weervoorspelling, vir vandag, 18 Sept 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN

BLOEMFONTEIN VIR  VANDAG:-  18 SEPTEMBER 2010.

 

WAARSKUWINGS:

Geen

PRETORIA:

Gedeeltelik bewolk word  sonnig.

Minimum/Maksimum:13/27 C.

Sonsopkoms :     06H01

Sonsondergang: 18H02

JOHANNESBURG:

Gedeeltelilk bewolk word sonnig.

Minimum/Maksimum:11/25 C.

VEREENIGING:

Gedeeltelik bewolk word sonnig.

Minimum/Maksimum:10/27 C.

 

NELSPRUIT:

Bewolk met miskolle word gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum:11/28 C.

 

POLOKWANE:

Bewolk met miskolle word gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum:09/25 C.

 

MAFIKENG:

Gedeeltelik bewolk word sonnig.

Minimum/Maksimum:13/30 C.

 

VRYBURG:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum:14/32 C.

 

BLOEMFONTEIN:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum:16/27  C.

KIMBERLEY:

Gedeeltelik bewolk en winderig met enkele  donderbuie.

Minimum/Maksimum:16/28 C

UPINGTON:

Gedeeltelik bewolk en winderig met enkele donderbuie.

Minimum/Maksimum: 20/30C.

KAAPSTAD:

Gedeeltelik bewolk met enkele buie in die aand.

Wind:  Lig suidoos.

Minimum/Maksimum:13/21 C.

Sonsopkoms   :   06H41

Sonsondergang: 18H40

 

GEORGE:

Bewolk met reen in die aand.

Wind: Matig oos tot suidoos.

Minimum/Maksimum:10/20 C

 

PORT ELIZABETH:

Gedeeltelik  bewolk met enkele buie en donderbuie.

Wind: Lig suidwes.

Minimum/Maksimum:14/22 C

 

OOS LONDON:

Gedeeltelk bewolk met enkele buie en donderbuie.

Wind: Lig suidwes.

Minimum/Maksimum:15/23 C

DURBAN:

Sonnig.

Wind:  Lig oos word matig  noordoos.

Minimum/Maksimum:14/29 C

Sonsopkoms   :   05H52

Sonsondergang: 17H52

 

RICHARDS BAAI:

Sonnig.

Wind:  Matig noordoos.

Minimum/Maksimum:16/31 C

 

PIETERMARITZBURG

Bewolk met oggend motreen en miskolle andersins sonnig.

Minimum/Maksimum:10/31 C

 

WINDHOEK:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum:12/31 C