Subscribe by Email

Reisigers Weervoorspelling vir more, 25 Februarie 2010

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR MORE:- 25 FEBRUARIE 2010
UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen.

PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 19/28 C.
Sonsopkoms   : 05H59
Sonsondergang: 18H43

JOHANNESBURG:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 17/26 C.

VEREENIGING:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 17/27 C.

NELSPRUIT:
Oggend miskolle, andersins gedeeltelik bewolk
met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 18/30 C.

POLOKWANE
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 15/26 C.

MAFIKENG:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 17/26 C.

VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie
Minimum/Maksimum: 17/25 C.

BLOEMFONTEIN:
Bewolk met verspreide donderbuie
Minimum/Maksimum: 14/22 C.

KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie
wat later opklaar.
Minimum/Maksimum: 14/22 C.

UPINGTON:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 17/32 C.

KAAPSTAD:
Bewolk by tye met enkele buie.
Wind: Taamlik sterk suid.
Minimum/Maksimum: 18/23 C.
Sonsopkoms   : 06H30
Sonsondergang: 19H29

GEORGE:
Bewolk met verspreide buie.
Wind: Taamlik sterk suid.
Minimum/Maksimum: 17/21 C

PORT ELIZABETH:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Wind: Sterk suidwes.
Minimum/Maksimum: 20/26 C.

OOS LONDON:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Wind: Matig noordwes maar word sterk suidwes.
Minimum/Maksimum: 22/28 C.

DURBAN
Gedeeltelik bewolk met enkele buie.
Wind: Matig noordoos maar word suidwes.
Minimum/Maksimum: 22/31 C.
Sonsopkoms   : 05H45
Sonsondergang: 18H37

RICHARDS BAAI:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Wind: Taamlik sterk noordoos.
Minimum/Maksimum: 22/32 C.

PIETERMARITZBURG
Miskolle aanvanklik, andersins gedeeltelik bewolk met
enkele donderbuie.
Minimum/Maksimum: 19/34 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 17/31 C.

Besoek http://www.weathersa.co.za
Skakel gerus die weerlyn by…083 123 0500 of 082162