Subscribe by Email

Reisigers weer vir 11 Maart 2009

DIE REISIGERS VOORSPELLING VIR VANDAG: 11 MAART 2010
UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR
IN BLOEMFONTEIN.

WAARSKUWING:
————
Geen

PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/32 C.
Sonsopkoms   : 06H07
Sonsondergang: 18H27

JOHANNESBURG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 14/30 C.

VEREENIGING:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 13/31 C.

NELSPRUIT:
Gedeeltelik bewolk met enkele ligte buie
Minimum/Maksimum: 21/32 C.

POLOKWANE
Gedeeltelik bewolk
Minimum/Maksimum: 16/30 C.

MAFIKENG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 14/31 C.

VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 15/35 C.

BLOEMFONTEIN:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 16/31 C.

KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 15/35 C.

UPINGTON:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 22/37 C.

KAAPSTAD:
Gedeeltelik bewolk
Wind: Matig tot taamlik sterk suid word lig tot matig noordwes
Minimum/Maksimum: 17/24 C.
Sonsopkoms   : 06H43
Sonsondergang: 19H09

GEORGE:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Wind: Matig suidoos.
Minimum/Maksimum: 19/26 C

PORT ELIZABETH:
Bewolk met ligte reen word gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Wind: Lig tot matig suidoos
Minimum/Maksimum: 20/27 C.

OOS LONDON:
gedeeltelik bewolk word mooiweer
Wind: Lig tot matig oos word noordoos
Minimum/Maksimum: 20/27 C.

DURBAN
Gedeeltelik bewolk met enkele buie
Wind: Matig suidoos tot oos
Minimum/Maksimum: 20/29 C.
Sonsopkoms   : 05H56
Sonsondergang: 18H19

RICHARDS BAAI:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie
Wind: Matig suidoos tot oos.
Minimum/Maksimum: 23/30 C.

PIETERMARITZBURG
Oggend miskolle, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 18/30 C.

WINDHOEK:
Gedeeltelik bewolk met enkele donderstorms
Minimum/Maksimum: 17/32 C.