Subscribe by Email

Reisigers weer, 16 Sept 2010

UITGEREIK DEUR DIE SUID AFRIKAANSE WEERDIENS SE KANTOOR IN

BLOEMFONTEIN VIR  VANDAG:-  16 SEPTEMBER 2010.

 

WAARSKUWINGS:

1.Toestande bevorderlik vir die ontstaan en verspreiding van weghol veld brande word

verwag oor  Laeveld van Limpopo.

2.Buitengewoon  warm toestande word verwag oor die oostelike dele van Limpopo Vallei

3. Ontstuimege see toestande (golwe hoër as  5m) word verwag tussen Kaappunt en

Port St Johns.

PRETORIA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:10/30 C.

Sonsopkoms :     06H04

Sonsondergang: 18H01

JOHANNESBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:09/29 C.

VEREENIGING:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:09/29 C.

 

NELSPRUIT:

Gedeeltelik bewolk word bewolk met motreen  in die aand.

Minimum/Maksimum: 16/28 C.

 

POLOKWANE:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 10/33 C.

 

MAFIKENG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 12/30 C.

 

VRYBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:08/29 C.

 

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 11/27 C.

KIMBERLEY:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:07/25 C

UPINGTON:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:09/27 C.

KAAPSTAD:

Gedeeltelik bewolk.

Wind:  Taamlik sterk suidoos.

Minimum/Maksimum: 11/16 C.

Sonsopkoms   :   06H45

Sonsondergang: 18H38

 

GEORGE:

Ligte reen in die oggendword gedeeltlelik bewolk.

Wind: Matig suid.

Minimum/Maksimum:09/15 C

 

PORT ELIZABETH:

Ligte buie in die oggend word gedeeltelik  bewolk.

Wind: Taamlik sterk tot sterk suidwes.

Minimum/Maksimum:11/16 C

 

OOS LONDON:

Ligte buie word later  gedeeltelk bewolk.

Wind: Matig tot taamlik sterk suidwes.

Minimum/Maksimum:12/18 C

DURBAN:

Bewolk met verspreide buie.

Wind:  Matig  suidwes.

Minimum/Maksimum:19/20 C

Sonsopkoms   :   05H55

Sonsondergang: 17H50

 

RICHARDS BAAI:

Bewolk met verspreide buie.

Wind:  Matig suidwes.

Minimum/Maksimum:10/22 C

 

PIETERMARITZBURG

Oggend miskolle andersins gedeeltelik bewolk met enkele buie.

Minimum/Maksimum:16/21 C

 

WINDHOEK:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum:16/29 C