Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Reis

AARHUS DENEMARKE

AARHUS DENEMARKE

Skrywer en foto’s: Evert Buurman Die eertydse Aars -dankie vader hulle het in die 15e eeu al besluit om die naam te verander (!)- lê aan die Kattegat en die…

DIE KLOOSTER VAN DAVIT GAREJA

DIE KLOOSTER VAN DAVIT GAREJA

Skrywer en foto’s: Evert Buurman Dit is ons laaste middag in Georgië en ek en my vriend, Willie, spring in die swart Ford, wat ons vroeër in die week êrens…

‘n Besoek aan een van die belangrikste oorblyfsels van die magtige Persiese Ryk

‘n Besoek aan een van die belangrikste oorblyfsels van die magtige Persiese Ryk

Skrywer en foto’s: Evert Buurman Reza (Hadjizogloo) laai my en my twee reisgenote vroeg by ons blyplek in Shiraz op vir ‘n besoek aan een van die belangrikste oorblyfsels van…

Stellenbosch het die potensiaal om net so belangrik te word as die Napa-vallei

“Stellenbosch het die potensiaal om net so belangrik te word as die Napa-vallei,” sê Clay Gregory, president en hoof uitvoerende direkteur van Visit Napa Valley. Gregory, wat op 1 en…

Laaste aand in Armenië

Laaste aand in Armenië

Skrywer en foto’s: Evert Buurman Mesrop is met ons oppad na Armenië se grens met Georgië. Dit is al amper skemer wanneer hy in ‘n ongeteerde straat voor ‘n taamlike…

n Dag in Armenië: Die Gas Bus

n Dag in Armenië: Die Gas Bus

Skrywer en foto’s: Evert Buurman Mesrop, die vriendelike maer man wat nie ‘n woord Engels kan praat nie, ry met ons êrens in die onherbergsame noordweste van Armenië, naby hierdie…

Beste kroegman is ‘n vrou

Die wêreld se heel beste kroegman, is nou amptelik ‘n vrou! Frankryk se Jennifer le Nechet het met die titel weggestap by die jaarlikse internasionale Kroegman van die Jaar-kompetisie, wat…

Die Panorama-roete vir platsakke

Die Panorama-roete vir platsakke

deur Herman Botha  https://www.lekkeslaap.co.za/lekkeslaap-blog/die-panorama-roete-vir-platsakke-2/ Die plaaslike toerismebedryf maak dit soms moeilik vir dié van ons wat rande verdien om die juwele in ons eie land te besoek. ’n Uitstappie na die…

5 top-wynplase in die Robertson-wynvallei

5 top-wynplase in die Robertson-wynvallei

 deur Ankia Wolf, 03 Junie 2015 “Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my. Klein bietjie wyn,…

Uitkyk maak die winter ekstra lekker met pannekoek en wyn

Uitkyk maak die winter ekstra lekker met pannekoek en wyn

Net om te wys dat die wintermaande net so lekker en vermaaklik kan wees soos die somer, sal die Uitkyk-wynlandgoed buite Stellenbosch van Mei tot Augustus weer eens sy gewilde…