Subscribe by Email

Regskenner sê die stryd sal voorduur totdat Oscar Pistorius se vonnis verleng word

GNEWS-PISTORIUS-1103315 (1)‘n Regskenner sê hy is nie verbaas dat die Nasionale Vervolgingsgesag besluit het om appél aan te teken teen Oscar Pistorius se ses jaar vonnis vir Reeva Steenkamp se moord nie. Die Noord-Gautengse Hooggeregshof het vroeër hierdie maand bevind dat daar versagtende omstandighede is wat die minimum voorgeskrewe vonnis van 15 jaar onvanpas maak. Paul Hoffman van die organisasie Accountability Now sê die stryd sal voortduur totdat Pistorius se vonnis verleng word…

2 Responses to Regskenner sê die stryd sal voorduur totdat Oscar Pistorius se vonnis verleng word

  1. Theresa

    Julie 23, 2016 at 5:33 pm

    Los Oscar uit. Berus in die uitspraak. Een lewe reeds vernietig.Moet nog n lewe vernietig word. Hy is reeds n gebroke mens. Ek skaam my vir my volk wraaksugtig.

  2. Eric

    Julie 23, 2016 at 10:44 am

    Moet die taxpayer se geld dan nou elke keer gemors word as daar elke keer geappeleer word. Vra maar net,want wie betaal vir die saak.