Subscribe by Email

Regering se besluit verdedig

sudanDie departement van internasionale betrekkinge het die regering se besluit verdedig om die Soedannese  president, Omar al-Bashir, wat deur die Internasionale Strafhof  gesoek word, toe te laat om die land te verlaat nadat hy die Afrika Unie se beraad bygewoon het.

Die woordvoerder, Clayson Monyela, sê Suid-Afrika het ‘n gasheerland-ooreenkoms met die Afrika-Unie onderteken om die beraad aan te bied, wat sekere voorregte en immuniteite insluit.

Hy sê tegnies gesproke was al die afgevaardigdes by die AU-beraad gaste van die AU en nie besoekers aan Suid-Afrika nie