Subscribe by Email

Reaksie op die optrede teen twee senior NVG-ampsdraers

npaDie Demokratiese Alliansie het president Jacob Zuma gevra om die Nasionale Vervolgingsgesag se adjunk-nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Nomgcobo Jiba, af te dank. Dit volg nadat sy en die hoof van die Gespesialiseerde Handelsmisdaadeenheid, Lawrence Mrwebi, vanoggend van die advokate-rol geskrap is. Die DA se skaduminister van Justisie, Glynnis Breytenbach, sê Jiba se afdanking sal die regte boodskap oordra:

Paul Hoffman van die organisasie Accountability Now het die beslissing verwelkom en sê dit hou ernstige gevolge vir die twee in: