Subscribe by Email

Rapport.co.za | Transnet wil nou appelleer

Die klasaksie van Transnet se 62?000 verarmde, hoogs bejaarde pensioentrekkers gaan nog etlike maande uitgerek word omdat Transnet gaan appelleer teen ‘n hofbeslissing in Julie wat hulle toegang tot die hof gee. Lees Verder

Via: Nuus – Rapport