Subscribe by Email

Rapport.co.za | Steve is die ideale boer-keuse

Steve Hofmeyr speel die rol van ‘n boer in die ­nuwe Afrikaanse fliek Treurgrond. Dié titel is dieselfde as dié van ‘n boek oor plaasmoorde, maar is nie op die boek gegrond nie – die fliek bevat slegs statistieke daaruit. Lees Verder

Via:: Nuus – Rapport