Subscribe by Email

Rapport.co.za | Prof wil premier se bates gryp oor slaggat

Hy het sy ma se begrafnis misgeloop omdat hy op pad soontoe deur ‘n slaggat gery het. Die premier van Noordwes het ingestem om prof. Wannie Carstens R115 000 te gee vir die emosionele pyn. Lees Verder

Via: Nuus – Rapport