Subscribe by Email

Rapport.co.za | Nog nie huwelik nie, maar Lieb werk daaraan

Lieb Bester (65), wat die rol van prof. Fritz Retief in die kykNET-sepie Villa Rosa vertolk, het verlede Donderdag op sy Facebook-blad aangekondig dat hy vir die vierde keer getroud is. Lees Verder

Via: Nuus – Rapport

    

One Response to Rapport.co.za | Nog nie huwelik nie, maar Lieb werk daaraan

  1. Elzabe

    Oktober 13, 2014 at 7:35 pm

    Dit is nou die belaglikste wat ek nog gehoor het!
    N ouman van 65 met n meisietjie van 35!
    30 jaar verskil sy sien seker net roem en liggies
    Dit kan mos nie werk nie maar al kan dit
    waarom die fake troue sy rede daarvoor is vertegaande!!
    Wie doen so iets dit is pateties!