Die ANC gaan moontlik geldelike hulp van die Chinese Kommunistiese Party (CKP) kry om ‘n politieke skool van honderde miljoene rande op ‘n plaas in Noordwes op te rig. Lees Verder
Via: Nuus – Rapport