Subscribe by Email

Rapport.co.za | ‘Jansen wou nie na ons luister’

Twee dae nadat drie studente op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat in ‘n bakleiery was, het Cobus Muller en Charl Blom na die rektor se kantoor gegaan om te gaan verduidelik. Lees Verder

Via: Nuus – Rapport