Subscribe by Email

Rapport.co.za | Hofmeyr los goue oues ná vrae oor ‘Die Stem’

Steve Hofmeyr het na bewering ‘n liedjie wat hy saam met Sonja Herholdt opgeneem het vir sy jongste Toeka-album op die nippertjie laat verwyder toe Herholdt die insluiting van “Die Stem” op die album bevraagteken. Lees Verder

Via: Nuus – Rapport