Subscribe by Email

Rapport.co.za | 1 Militêr siek, kla pasiënte

Vroeër gereken as een van die voorste hospitale in die land, is 1 Militêre Hospitaal in Pretoria deesdae self so siek dat baie soldate hul mediese sorg ten duurste in die private sektor moet gaan soek. Lees Verder

Via: Nuus – Rapport