Subscribe by Email

Quade Cooper verbind hom vir die volgende drie jaar tot Australiese rugby

Quade-Cooper-Australia-v-Wales-2013_3117432Die Wallabie-losskakel Quade Cooper het hom tot na 2019 se Wêreldbekertoernooi aan Australiese rugby verbind met ‘n driejaarkontrak met die nasionale rugbyunie en die Queensland Reds. Hy het sedert 2008 in 59 toetse gespeel, vyftien daarvan in die beginspan. Die 28-jarige Cooper het vir die huidige Kampioenskapsreeks weer by die nasionale span aangesluit.