Subscribe by Email

Pukke skraap deur teen Ikeys

Die NWU-Pukke het gisteraand hier met sy tuissege van 29-26 oor die Universiteit van Kaapstad (Ikeys) sy veldtog in die Varsitybeker-reeks op koers gehou, maar hul ritme is steeds soek. …read more
Via: Sport