Subscribe by Email

Prins Harry help grootvoete red

Brittanje se Prins Harry het drie weke in dié land deurgebring om deel te neem aan ‘n reuse olifant-hervestigingsprojek. Die koninklike help die organisasie African Parks om die aandag te vestig op sy ‘500 Olifante’-inisiatief wat een van die grootste hervestiging projekte van olifante, in die geskiedenis van bewaring is.  eNCAeNUUS

One Response to Prins Harry help grootvoete red

  1. Louis

    November 1, 2016 at 12:49 pm

    Ek veronderstel die ‘prins’ het ook die operasie gefinansier, as quid pro quo vir die gratis ‘PR’ ?