Subscribe by Email

Pretoria wil rock oor Pase

’n Nuwe rockfees met ’n bewaringstema word vir die Paasnaweek net buite Pretoria beplan.
Die Otterlake Easter-fees word vanjaar vir die eerste keer van 28 Maart tot 1 April op die oewer van die Roodeplaat-rivier aangebied. …read more
Via: Vermaak