Subscribe by Email

Prehistoriese houtkapper na Nelson Mandela vernoem

‘n Prehistoriese houtkapper wat sowat 5 miljoen jaar gelede by Langebaanweg geleef het, is na oud-president Nelson Mandela vernoem. Die Navorsingsinstituut Senckenberg van Frankfurt in Duitsland het in die jongste uitgawe van die Journal of Vertebrate Paleontology die vonds van die Australopicus nelsonmandelai as die oudste houtkapper wat nog in Afrika gevind is, bekend gemaak.

http://www.telegraaf.nl/buitenland/12576260/__Fossiel_krijgt_naam_Mandela__.html

Herman Toerien