Subscribe by Email

Poskantoor dank 228 werkers af

officeDie Poskantoor het 228 werkers afgedank wat verlede maand in Gauteng aan ‘n onwettige staking deelgeneem het. Hulle was ontevrede omdat alle permanente personeellede nie ‘n verhoging van 6,5 persent gekry het in die vorige boekjaar nie, en oor die skorsing van die hoofsekretaris van hulle vakbond. Die vakbond sê sommige van die stakers is afgedank en ander is geskors.