Subscribe by Email

Poskantoor arbeidsoptrede

post-officeDie bestuur van die Suid-Afrikaanse Poskantoor gaan die komende dae probeer om nog ‘n arbeidsoptrede af te weer deur lede van die Kommunikasiewerkersvakond. Die vakbond het vroeër die week besluit om volgende week te begin staak vir salarisverhogings. Uitvoerende hoof Mark Barnes sê hy hoop om binnekort ‘n oplossing te vind omdat ‘n staking ‘n verwoestende uitwerking sal hê. Die Poskantoor het sowat 16,6 miljoen Rand verloor weens ‘n staking van vier maande in 2014.

One Response to Poskantoor arbeidsoptrede

  1. Karen

    April 29, 2016 at 12:31 pm

    Plaas hul dankbaar wees hul het ‘n werk!! Ander mense sal tou staan vir ‘n werk maar hul wil staak
    vir als……