Subscribe by Email

Pos-staking sal voortgaan ‘totdat ons betaal word’

Daar is nog geen einde in sig vir die poskantoorstaking nie.
“Ons sal staak totdat die poskantoor ons betaal wat hy ons skuld,” het ’n stakende werker gister op voorwaarde van anonimiteit gesê. …read more
Via: Suid Afrika