Subscribe by Email

Politici vra ondersteuning van die kerk

146936-004-D6886B0APresident Jacob Zuma het gister ‘n Goeie Vrydag-samekoms op Ellis Park in Johannesburg gebruik om ‘n beroep op Christene gedoen om vir politici te bid. Volgens Zuma probeer satan inmeng met hulle werk. Hy het bygevoeg dat die land misdaad en dwelmmisbruik in die gesig staar en dat gebede nodig is om hierdie probleme te beveg. Die president het gevra dat gelowiges vir parlementslede bid sodat hulle hulleself op ‘n waardige manier gedra.

2 Responses to Politici vra ondersteuning van die kerk

  1. Pieter

    Maart 28, 2016 at 5:49 am

    Wie is die Satan Hier?

  2. Karina

    Maart 27, 2016 at 7:58 am

    Ons moet vir hulle bid maar hulle wil ons Christelike vakansiedae afskaf.