Subscribe by Email

Polisieminister spreek die media oor misdaadstatistieke toe

crimePolisieminister Nathi Nhleko sê misdaad gaan dikwels met alkohol en dwelmisbruik gepaard. Hy het by die Parlement aan joernaliste gesê die polisie kannie hierdie misbruik stopsit nie.

Nhleko het ook gepraat oor die verskynsel waar misdadigers wat reeds in die tronk was vir moord in hegtenis geneem word. Hy sê Korrektiewe Dienste se rehabilitasieprogram kannie verantwoordelik gehou word wanneer ‘n vrygelate gevangene weer ‘n misdaad pleeg nie.